Numeri 11:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar ’n hele maand lank totdat dit uit julle neusgate uitkom en vir julle walglik word omdat julle יהוה, wat tussen julle is, verwerp het en voor Hom gehuil en gesê het: ‘Hoekom het ons ooit uit Mitzrayim opgetrek?’ “

Numeri 11

Numeri 11:16-22