Numeri 11:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Het ék al hierdie mense verwek? Of het ék geboorte aan hulle gegee dat U vir my sê: ‘Dra hulle, soos ’n versorger die suigeling kind dra, in jou drasak na die land wat U aan hulle vaders met ’n eed beloof het?’