Numeri 11:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe het die volk hoor huil, regdeur hulle families, elkeen by die deur van sy tent en die woede van יהוה het grootliks ontbrand en Moshe was ontevrede.

Numeri 11

Numeri 11:3-18