Numeri 10:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer julle in jul land in oorlog kom teen die vyand wat julle aanval, moet julle met die trompette ’n alarm blaas; dan sal julle onthou word voor יהוה, julle God en julle sal van jul vyande verlos word.

Numeri 10

Numeri 10:1-11