Numeri 10:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die banier van die kamp van die seuns van Dan weggetrek wat, volgens hulle leërafdelings, die agterhoede vir al die leërs was; met Agi’ezer, die seun van `Ammishaddai oor sy leërafdeling.

Numeri 10

Numeri 10:22-34