Numeri 1:53-54 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

53. maar die Leviete moet kamp opslaan rondom die tabernakel van die Getuienis sodat daar geen toorn oor die vergadering van die seuns van Yisra’el kom nie en die Leviete moet in beheer wees van die tabernakel van die Getuienis.”

54. Die seuns van Yisra’el het dit so gedoen; net soos יהוה Moshe beveel het, so het hulle gedoen.

Numeri 1