Negemyah 9:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

U het ook afgekom op die berg Sinai en met hulle gepraat vanuit die hemel en aan hulle die regte oordele, wette van waarheid, goeie instellings en opdragte gegee.

Negemyah 9

Negemyah 9:9-23