Negemyah 8:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Negemyah, die goewerneur, `Ezra, die priester en skrifgeleerde en die Leviete wat die volk bedien het, het vir die hele volk gesê: “Hierdie dag is afgesonderd vir יהוה julle God; moenie treur of huil nie,” want die hele volk het gehuil toe hulle die woorde van die wet hoor.Hav 3:19

Negemyah 8

Negemyah 8:1-15