Negemyah 8:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

`Ezra, die skrifgeleerde, het op ’n houtplatform gestaan wat hulle gemaak het vir hom om vanaf te praat. Langs hom het Mattityah, Shema, `Anayah, Uriyah, Hilkiyah en Ma’aseiyah aan sy regterhand gestaan en aan sy linkerhand was P’dayah, Misha’el, Malkiyah, Hashum, Hashbaddanah, Z’kharyah en Meshullam.

Negemyah 8

Negemyah 8:1-6