Negemyah 8:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Al die mense wat uit die gevangeskap teruggekom het, het hutte gemaak en in die hutte gebly, want vanaf die dae van Yeshua, die seun van Nun, tot op daardie dag het die seuns van Yisra’el dit nie gedoen nie en daar was baie groot blydskap.