Negemyah 7:72 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit wat die res van die mense gegee het was twintig duisend dragmas goud (±195kg), twee duisend mine silwer (±900kg) en sewe en sestig stelle klere vir die priesters.

Negemyah 7

Negemyah 7:62-73