Negemyah 7:22-28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. die seuns van Hashum, drie honderd agt en twintig;

23. die seuns van Betzai, drie honderd vier en twintig;

24. die seuns van Yorah, een honderd en twaalf;

25. die seuns van Giv’on, vyf en negentig;

26. die seuns van Beit-Legem en N’tofah, een honderd agt en tagtig;

27. die manne van `Anatot, honderd agt en twintig;

28. die seuns van Beit-`Azmawet, twee en veertig;

Negemyah 7