Negemyah 7:21-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. die seuns van Ater, van Hizkiyahu, agt en negentig;

22. die seuns van Hashum, drie honderd agt en twintig;

23. die seuns van Betzai, drie honderd vier en twintig;

24. die seuns van Yorah, een honderd en twaalf;

25. die seuns van Giv’on, vyf en negentig;

26. die seuns van Beit-Legem en N’tofah, een honderd agt en tagtig;

27. die manne van `Anatot, honderd agt en twintig;

Negemyah 7