Negemyah 7:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe die muur gebou is, die deure ingesit is, die deure klaar was en die leiers en die Leviete aangestel is,

2. het ek opdrag gegee aan my broer Hanani en aan Hananyah, die goewerneur van die paleis en van Yerushalayim, want hy was ’n opregte man en het God respekvol gevrees en weggedraai van boosheid af

Negemyah 7