Onthou, o my God, vir Toviyah, Sanvallat en hulle vriende volgens hierdie, hulle bose werke en ook vir No’adyah, die profeet en die ander profete wat my probeer bang maak as gevolg van hulle.