Negemyah 5:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar was ook hulle wat gesê het: “Ons gaan ons lande, ons wingerde en ons huise verpand sodat ons graan kan koop tydens die hongersnood sodat ons kan lewe!”

Negemyah 5

Negemyah 5:1-7