Negemyah 3:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Elyashiv, die hoofpriester, saam met sy broers, die priesters, opgestaan en die Skaapspoort gebou; hulle het sy deure ingesit en dit afgesonder, so ver as die toring van die Honderd en hulle het dit afgesonder tot by die toring van Hanan’el.

Negemyah 3

Negemyah 3:1-6