Negemyah 2:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het ook vir die koning gesê: “As dit die koning behaag, kan hulle vir my briewe saamgee aan die goewerneurs wes van die Eufraat, dat hulle my mag vergesel totdat ek in Y’hudah kom,

Negemyah 2

Negemyah 2:1-17