Negemyah 12:8-24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. Verder, die Leviete: Yeshua en sy seuns, Kadmi’el, Sherevyah, Y’hudah, Mattanyah wat met sy broers in beheer was om die danksegging te begin.

9. Bakbukyah en `Unni, hulle broers, was oorkant hulle in die beurte.

10. Yeshua was die vader van Yoyakim en Yoyakim was die vader van Elyashiv en Elyashiv was die vader van Yoyada,

11. Yoyada was die vader van Yonatan en Yonatan die vader van Yadua.

12. In die dae van Yoyakim was die priesterlike hoofde van die vaders: S’rayah, M’rayah, Yirmeyah, Hananyah,

13. `Ezra, Meshullam, Amaryah, Y’hoganan,

14. M’likhu, Yonatan, Sh’vanyah, Yosef,

15. Harim, `Adna, M’rajot, Helkai,

16. `Iddo, Z’kharyah, Ginton, Meshullam,

17. Agiyah, Zikhri, Minyamin, Mo’adyah, Piltai,

18. Bilga, Shamua, Sh’ma’yah, Y’honatan,

19. Yoyari, Matnai, Y’da’yah, `Uzi,

20. Sallai, Kallai, `Amok, `Ever,

21. Hilkiyah, Hashavyah, Y’da’yah en N’tan’el.

22. Wat die Leviete betref, in die dae van Elyashiv, Yoyada, Yoganan en Yadua is die hoofde van die vaders opgeskryf, asook die priesters tot by die regering van Daryavesh, die Persiër.

23. Die nageslag van Levi, die hoofde van die vaders, is opgeskryf in die boekol van die kronieke tot by die dae van Yoganan, die seun van Elyashiv.

24. Die leiers van die Leviete was: Hashavyah, Sherevyah en Yeshua, die seun van Kadmi’el, met hulle broers oorkant hulle om te lofprys en te dank, volgens die bevel van Dawid, profeet van יהוה, beurt oorkant beurt:

Negemyah 12