Negemyah 12:1-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Hierdie is die priesters en die Leviete wat saam met Z’rubavel, die seun van Sh’alti’el en Yeshua opgekom het: S’rayah, Yirmeyah, `Ezra,

2. Amaryah, Mallukh, Hattush,

3. Sh’khanyah, Regum, M’remot,

4. `Iddo, Ginntoi, Agiyah,

5. Miyamin, Ma’adiyah, Bilgah,

6. Sh’m’yah, Yoyariv, Y’da’yah,

Negemyah 12