Negemyah 11:24-36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. P’tagyah, die seun van Mesheizav’el, van die nageslag van Zerag, die seun van Y’hudah, was in bevel van wat ook al die koning beveel het, aangaande elke persoon en oor die tel van die mense

25. en oor hulle toesighouers, hulle dorpies en hulle lande. Sommige van die seuns van Y’hudah het in Kiryat-Arba en sy dorpies gebly, in Divon en sy dorpies, in Y’kabze’el en sy dorpies,

26. in Yeshua, in Moladah, in Beit-Pelet,

27. in Hatzar-Shu’al, in Be’er-Sh’va en in hulle dorpies,

28. in Ziklag, in M’khonah en sy dorpies,

29. in `Ein-Rimmon, in Tzor’ah, in Yarmut,

30. Zanoag, Adullam en hulle dorpies, Lakhish en sy buiteveld, `Azekah en sy dorpies en hulle het gebly vanaf Be’er-Sh’va, sover as tot by die Hinnomvallei.

31. Die seuns van Binyamin het gebly vanaf Geva in Mikhmas, `Ai, Beit-El en hulle dorpies,

32. in `Anatot, Nov, Ananyah,

33. Hatzor, Ramah, Gittayim,

34. Hadid, Tzvo’im, N’valat,

35. Lud, Ono en in Gei-Harashim.

36. Daar was afdelings van die Leviete in Y’hudah en in Binyamin.

Negemyah 11