Negemyah 10:8-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. Ma’azyah, Bilgai, Sh’ma’yah; dit was die priesters.

9. Die Leviete was: Yeshua, die seun van Azanyah, Binui van die seuns van Henadad, Kadmi’el

10. en hulle broers: Sh’vanyah, Hodiyah, K’lita, P’layah, Hanan,

11. Mikha, Regov, Hashavyah,

12. Zakur, Sherevyah, Sh’vanyah,

13. Hodiyah en die seuns van Bani.

Negemyah 10