Negemyah 10:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

vir die brode van die Teenwoordigheid, die voortdurende graanoffer en die voortdurende brandoffers van die Shabbatte, van die Nuwemane, die feeste en vir die afgesonderde dinge en vir die sondoffers om vir Yisra’el toedekking te doen en vir al die werk in die huis van ons God

Negemyah 10

Negemyah 10:28-35