Nagum 3:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal gebeur dat elkeen wat jou sien, van jou af sal wegvlug en sê: “Ninveh is vernietig! Wie sal oor haar treur? Waar sal ek troosters vir jou soek?”

Nagum 3

Nagum 3:1-11