Nagum 3:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vuur sal jou daar verteer, die swaard sal jou neervel; dit sal jou verslind soos die sprinkane. Vermenigvuldig jouself soos die voetgangersprinkaan, vermenigvuldig jouself soos die treksprinkane.

Nagum 3

Nagum 3:12-17