Nagum 3:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nogtans het sy ’n balling geword, sy het in gevangeskap gegaan; ook haar klein kindertjies is op elke straathoek in stukke geslaan; hulle het die lot gewerp vir haar edelmanne en al haar groot manne is met kettings geboei.

Nagum 3

Nagum 3:9-19