12. (2:13) Die leeu het genoeg vir sy kleintjies verskeur, genoeg vir sy leeuinne doodgemaak en sy lêplekke met prooi gevul en sy blyplekke met verskeurde vleis.
13. (2:14) “Let op, Ek is teen jou,” verklaar יהוה-Tzva’ot. “Ek sal jou strydwaens in rook laat opgaan, ’n swaard sal jou jong leeus verslind; Ek sal jou prooi afsny van die land af en die stem van jou boodskappers sal nie meer gehoor word nie.”