Nagum 1:2-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. ’n Jaloerse en wrekende God is יהוה; יהוה is wrekend en toornig. יהוה neem wraak op Sy teëstanders en Hy sit toorn eenkant vir Sy vyande.

3. יהוה is stadig om kwaad te word en groot van krag en יהוה sal nooit die bose vryspreek nie. יהוה se pad is in die warrelwind en storm en wolke is die stof onder Sy voete.

4. Hy bestraf die see en maak dit droog; Hy droog al die riviere op. Bashan en Karmel kwyn weg en die bloeisels van L’vanon verwelk.

Nagum 1