Nagum 1:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het ’n bevel uitgevaardig aangaande jou: “Jou naam sal nie langer verewig word nie. Ek sal afgod en beeld uit die huis van jou gode uitroei. Ek sal jou graf voorberei, want jy is veragtelik.”

Nagum 1

Nagum 1:13-15