Mikhah 7:19-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Hy sal weer liefdevolle omgee vir ons hê; Hy sal ons onregverdighede onder Sy voet vertrap. Ja, U sal al hulle sondes in die dieptes van die see gooi.

20. U sal waarheid gee aan Ya’akov en onveranderlike liefde aan Avraham, soos wat U aan ons vaders met ’n eed belowe het vanaf die ou dae.

Mikhah 7