Mikhah 7:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle sal die stof lek soos ’n slang, soos reptiele van die aarde. Hulle sal bewend uit hulle vestings kom; hulle sal sidderend na יהוה, ons God, toe kom en sal bang wees voor U.

Mikhah 7

Mikhah 7:9-20