Mikhah 5:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

(5:7) Die wat oorbly van Ya’akov sal tussen die nasies, onder baie volke wees soos ’n leeu onder die diere van die woud, soos ’n jong leeu onder troppe kleinvee; wat, as hy verbytrek, vertrap en verskeur en daar is niemand wat red nie.

Mikhah 5

Mikhah 5:3-10