Mikhah 5:12-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. (5:11) Ek sal towerye uit jou hand afsny en jy sal geen fortuinvertellers meer hê nie.

13. (5:12) Ek sal jou gekerfde beelde en jou klippilare van tussen jou uit afsny sodat jy jou nie langer sal neerbuig voor die werk van jou hande nie.

14. (5:13) Ek sal die Asherah beelde ontwortel uit jou midde en jou stede vernietig.

15. (5:14) Ek sal wraak uitoefen in woede en toorn op die nasies wat nie gehoorsaam was nie.”

Mikhah 5