Mikhah 3:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
So sê יהוה aangaande die profete wat my volk op ’n dwaalspoor lei: “Wanneer hulle iets het om met hulle tande te byt, roep hulle uit: ‘Vrede,’ maar teen hom wat niks in hulle mond sit nie, verklaar hulle ’n afgesonderde oorlog!