O huis van Ya’akov, word dit gesê: ‘Is die Gees van יהוה ongeduldig? Is hierdie dinge Sy dade?’ Doen My woorde nie goed teenoor die een wat opreg wandel nie?