Mattityahu 9:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nadat Hy in die huis ingegaan het, kom die blindes na Hom toe en Yeshua sê vir hulle: “Vertrou julle dat Ek in staat is om dit te doen?” Hulle sê vir Hom: “Ja, ons Meester.”

Mattityahu 9

Mattityahu 9:25-36