Mattityahu 9:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Yeshua dit gehoor het, sê Hy vir hulle: “Die wat gesond is, het nie die dokter nodig nie, maar die wat siek geword het,Hos 6:6; Ps 40:7; Ps 51:18-21; 1 Sh'm 15:22; Mat 12:7 ‘Ek vereis aktiewe omgee en nie offers nie,’ want Ek het nie gekom om onskuldiges te roep nie, maar sondaars.”

Mattityahu 9

Mattityahu 9:9-17