Mattityahu 8:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua sê vir hom: “Wees versigtig wat jy aan iemand sê, maar gaan wys jouself aan die priester en offer die offer wat Moshe beveel het, tot ’n getuienis vir hulle.”

Mattityahu 8

Mattityahu 8:1-7