Mattityahu 8:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua sê vir hulle: “Waarom is julle bang, vertroueloses?” Toe staan Hy op, bestraf die wind en die see en daar was ’n groot kalmte.

Mattityahu 8

Mattityahu 8:18-34