Mattityahu 8:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Yeshua dit hoor, was Hy beïndruk en het aan die wat saam met Hom gekom het gesê: “Sowaar Ek sê vir julle, selfs in Yisra’el het Ek so ’n vertroue nie gevind nie,

Mattityahu 8

Mattityahu 8:5-12