Mattityahu 8:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe Hy van die berg afkom, het ’n groot skare mense Hom gevolg

2. en let op, ’n sekere melaatse man het gekom en voor Hom neergeval en gesê: “My Meester, as U wil, is U in staat om my te reinig.”

3. Yeshua het Sy hand uitgesteek, aan hom geraak en gesê: “Ek wil, wees rein.” In daardie oomblik is sy melaatsheid gereinig.

Mattityahu 8