Mattityahu 7:17-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. Net so dra elke goeie boom bruikbare vrugte, maar ’n waardelose boom dra verrotte vrugte.

18. Dit is nie moontlik vir ’n goeie boom om verrotte vrugte te dra nie en vir ’n waardelose boom om bruikbare vrugte te dra nie.

19. Elke boom wat nie bruikbare vrugte dra nie, word uitgekap en val in die vuur.

20. Julle sal hulle daarom aan hulle vrugte ken.

Mattityahu 7