Mattityahu 7:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As julle, alhoewel julle boos is, dan weet om goeie geskenke vir julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemel is, aanhou om goeie dinge te gee vir die wat aanhou om Hom te vra!

Mattityahu 7

Mattityahu 7:3-13