Mattityahu 6:9-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

9. Julle moet dan so bid: ‘Ons Vader wat in die hemel is, U Karakter en Outoriteit (Naam) is afgesonderd;

10. laat U Koninkryk kom, laat U wil gedoen word, op die aarde soos in die hemel.

11. Gee ons die brood wat ons vandag nodig het.

Mattityahu 6