Mattityahu 5:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar Ek sê vir julle: ‘Lê hoegenaamd nie ’n eed af “by die hemel” nie omdat dit die troon van God is;Yes 66:1 ook nie “by Yerushalayim” nie omdat dit die stad van die groot Koning isPs 48:2

Mattityahu 5

Mattityahu 5:29-38