Mattityahu 5:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As jou regterhand jou laat struikel, kap dit af en gooi dit weg! (As jy verkeerd doen -stop dit). Dit is vir jou beter dat jy een van jou ledemate verloor as dat jou hele liggaam in die hel gegooi word.Deut 24:1 ‘Elkeen wat van sy vrou skei, moet vir haar ’n skeibrief gee,’

Mattityahu 5

Mattityahu 5:20-33