Hulle steek nie ’n lamp op en sit dit onder ’n mandjie nie, maar op ’n staander sodat dit vir almal wat in die huis is, lig gee.