Mattityahu 5:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe Hy die skare mense sien, het Yeshua met ’n heuwel opgegaan. Nadat Hy gaan sit het, het Sy studentevolgelinge na Hom toe gekom

2. en Hy het Sy mond oopgemaak en hulle geleer en gesê:1 Kef 3:4 want aan hulle behoort die Koninkryk van die hemel.

3. “Hoe uitermate gelukkig is dié wat arm van gees is,

Mattityahu 5