Mattityahu 4:13-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. en Hy het Natzeret verlaat en gaan bly in K’far-Nagum aan die see, naby die grens tussen Z’vulun en Naftali

14. sodat vervul sou word wat Yesha’yahu, die profeet, gesê het:

15. “Die land Z’vulun en die land Naftali, in die rigting van die see, oorkant die Yarden, Galil van die ander nasies,Yes 9:1-2 oor hulle wat in die omgewing van die skadu van die dood leef, vir hulle het ’n Lig opgegaan.”

16. die volk wat in duisternis leef, het ’n groot Lig gesien;

Mattityahu 4