Mattityahu 3:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar toe Yoganan baie van die Fariseërs en Saduseërs sien kom om deur hom gedoop te word, sê hy vir hulle: “Nageslag van Adders! Wie het julle gewaarsku om te vlug van die komende straf?

Mattityahu 3

Mattityahu 3:1-17